June 2011
10 posts
Somer/Winter, 'n Rondeel
ons loop in somersklere rond en die dag raak ouer winter se laaste stond is al skuins agter my skouer die son soen oopmond ons lywe op die seegrond ons loop nog in somersklere rond al raak dit kouer die landskap vries blond en die bloed in my lyf raak louer nog ‘n jaar ouer nog meer lywe op die straatfront bedelaars loop nog in somersklere rond.
Jun 29th
Jun 27th
Jun 27th
Jun 25th
Jun 24th
Jun 21st
3 tags
Rympies soos Bittereinder dit gooi: Jeug-e-drag
flip vroeg ryp vroeg vrot // ons wil jonk dronk word // ons wil onder staan en luister ons wil die woorde verstaan // vanuit die duister ons harte bly toe / en ons ore oop / ons loop saam in kudde / en soek hoop / in die helde / wat dronk saamspring / en die leiers / wat met hul stemme / ons van die wal / in die sloot af lei / maar ons gee nie om nie / ons dink net oor vandag / more is more...
Jun 21st
Jun 15th
Jun 14th
Jun 6th