August 2011
26 posts
Aug 11th
Aug 11th
1 tag
Vermis/Gevind
Ek sit my vorige gedig oor Duncan Allan saam met die nuwe een op. Allan is vandag dood in sy kar net buite Pretoria gevind. Hy het vermoedelik selfmoord gepleeg. Innige meegevoel met familie en vriende. Vermis: op Duncan straat het jy jouself bevind. En gevind dat die wêreld verlore is. Op ‘n kruising het ‘n groen kar moeg geluier, en stadig die lig oorgesteek. Sonder om te huiwer ...
Aug 9th
Aug 8th
Aug 3rd
Aug 3rd
Aug 2nd
Aug 2nd
Aug 2nd
1 tag
Aug 1st
3 notes
Aug 1st
July 2011
29 posts
Jul 31st
1 tag
Jul 28th
3 notes
The brand new 2012 VW Beetle:
Jul 27th
Witboy in Afrika
Deon Maas se Witboy in Afrika kan net sowel “Dagboek van ‘n kakmaker” genoem word. Maas is ‘n bekende (en kontroversiële) joernalis, TV-persoonlikheid en skrywer wat sy beste reisverhale in die debuut saamgevat het. Hy was moeg om die stories oor en oor vir sy vriende te vertel, en het partymaal vergeet dat hy alreeds die stories vertel het. As leser moet jy in ag neem dat...
Jul 27th
Onderhoud met 'n klip:
Vriendelik groet ek die beeld met ‘n glimlag op my gesig, hoopvol op ‘n suksesvolle gesprek. Ek moet ‘n profiel onderhoud met hom doen. Ek moet hom uitvra oor sy werk en sy stokperdjies, wat hom afsit van studente en hoe hy sy studentelewe ervaar het. Sy arm staan uitgestrek en stil, geoefen om almal te groet wat hom nader. Hy bly afkyk terwyl ek myself voorstel. Die...
Jul 27th
Jul 27th
Jul 26th
Jul 25th
Jul 23rd